GRENSVERHALE – bloed, sweet en stof

Grensverhale

In die Suid-Afrikaanse bosoorlog is medics (of OPS-medics of dan combat medics omdat ons gespesialiseerde opleiding gehad het) ook Tampakstiffies genoem. Hierdie verhaal is op ware gebeure baseer uit my tyd as opsmedic op die grens van die voormalige Suidwes-Afrika.