Jedrie Harmse

kon 'n oerknal 'n takkie blare so presies skep?
Poetry
jedrie harmse

Oerknal

Ons praat van ‘The Universe’ en ons verwys na ‘Moeder Aarde’ en ek wonder maar net waarom ons so halsstarrig weier om die Skepper van

Read More »
Mielies oppad na graansilo's
Home
jedrie harmse

Só kom elke oes in

Graansilo’s, wat soos stille toesighouers oor die platteland waak, fassineer vir Jedrie Harmse sedert sy kinderjare. In sy loopbaan as bedryfsredakteur in die landbou het hy die geleentheid gehad om hierdie betonreuse van nader deur sy kamera te bekyk. ‘Al die aspekte van boerdery, maar veral oestyd, is fassinerend. Met enige akkerboubedryf is dit in hierdie tyd dat ‘n boer sy sukses meet. Om te sien hoe boere hulle mielies na die graansilo’s aanry en al die aktiwiteite daar rondom, verskaf uitstekende fotogeleenthede’, vertel hy. Hierdie artikel en foto’s was in ‘n groot landboumaatskappy se lyfblad, waarvan hy die redakteur was, gepubliseer.

Read More »
Home
jedrie harmse

Die anderkant van die spektrum

Ek dink ek moet iewers in ‘n gemeenskapsaal of ‘n plek, op ‘n ongemaklike harde stoeltjie, in ‘n kringetjie mense gaan sit. Dan sal ek my

Read More »
Jedrie Harmse
jedrie harmse

Oudword het nie Brieke nie

En daar staan die twee polisiemanne by die voordeur, en Ma agter hulle. Ek weet nie wáár om te begin vra nie, my rustige Saterdagmiddag

Read More »
Jedrie Harmse
jedrie harmse

Daar is Stropers in my Voorhuis

Dit was verskriklik om te sien hoe jou land se mense plunder en verniel. Dit is maklik om te oordeel en te veroordeel, moeilik om te soek na iets goeds, maar as jy hard soek, sal jy altyd iewers die lig sien deurskyn.

Read More »
Jedrie Harmse
jedrie harmse

My Lockdown Album/My Inperk-Album

Covid forced photo journalist, JJJ Harmse, to start looking through his lens at the small things around him and he found gold in many opportunities.

Read More »