Oudword het nie Brieke nie

En daar staan die twee polisiemanne by die voordeur, en Ma agter hulle. Ek weet nie wáár om te begin vra nie, my rustige Saterdagmiddag aan skerwe. “We brought your mother here, her car was stolen at the Spar,” sê die vors sersant. Die kort van ‘n lang storie is dat Ma se sleutels met […]