Só kom elke oes in

Graansilo’s, wat soos stille toesighouers oor die platteland waak, fassineer vir Jedrie Harmse sedert sy kinderjare. In sy loopbaan as bedryfsredakteur in die landbou het hy die geleentheid gehad om hierdie betonreuse van nader deur sy kamera te bekyk. ‘Al die aspekte van boerdery, maar veral oestyd, is fassinerend. Met enige akkerboubedryf is dit in hierdie tyd dat ‘n boer sy sukses meet. Om te sien hoe boere hulle mielies na die graansilo’s aanry en al die aktiwiteite daar rondom, verskaf uitstekende fotogeleenthede’, vertel hy. Hierdie artikel en foto’s was in ‘n groot landboumaatskappy se lyfblad, waarvan hy die redakteur was, gepubliseer.
A trauma matrix: “I picked up a camera; he picked up a gun?” – Deeyah Khan at the 2020 Collective Trauma Summit

“I want to know the human being, the beating heart” Deejay Khan